|
| |
Goeie dag Rinus Ek wil net weer BAIE BAIE dankie se vir al jou hulp tydens ons Make-up krisis en vir al jou harde werk tydens ons groot dag!!! Ons waardeer dit SOOO baie en is so bly dat ons jou gekies het!! Ons sal jou vir enige iemand aanbeveel!!! JY IS D BESTE!!! Ons kan nie wag om d foto's te sien nie en HOOP REGTIG dit is stunning!! Sien uit daarna om weer met jou besigheid te doen. Groete Antoinette |
| |
Haai daar bud,
ek wil net weereens baie dankie se vir die kursus, ek't regtig baie geleer en ek's flippen excited en wil net alles afneem !
Ek sou nooit gedink het ek like studio nie (ek's maar biased teenoor die wildlife/outdoors), maar nou't jy nog 'n gogga wakker gemaak gister...
ok dan, lekker dag verder.
Francois
|
| |
Goeie middag Rinus, Theresa en die res van die TGF span,
Ons wil maar net vir julle sê….JULLE IS AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ons LOVE die foto’s, ons LOVE die album, als is net stunning beautiful!!!!! We love it!!!!!!!
So ons wil net uit ons hartjies sê BAIE BAIE DANKIE dat julle uit julle pad gegaan het om ons spesiale dag net nog meer spesiaal te maak.
Dit was great fun en ‘n voorreg om saam met julle te werk!!!!!!
Vriendelike groete
Martin & Deonette |
| |
Hi Rinus,
Weereens bitter dankie vir ‘n fantastiese belewenis, kursus en vir al die wonderlike mense wat ek kon ontmoet en mee werk. Julle is TOPS en ek is mal oor julle!!! Die ergste van alles is ek verlang al klaar na julle!
Sterkte vir alles wat vir julle voorlê, en ek sal elke dag aan julle dink!
Vriendelike liefde en groete vir jou en jou staff !
Michelle |
| |
Liewe Rinus
Ek kan glad nie met jou praat nie- ek huil nog vandat ek die fotos gesien het! Ek sal jou so embarrass as ek met jou praat!!!!!
Die fotos is ongelooflik- jy het hulle siele vasgevang- dis geposeer maar natuurlik!!!!! Ek kan nie vir jou se hoe asembenemend mooi die fotos is nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
So baie dankie!!!!! Jys nie n fotograaf nie- jys n kunstenaar!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Woorde het ek nie om vir jou dankie te se nie, maar weet jy het sterstatus by Menlo! Kom jy weer na ons toe (wat definitief is) rol ons vir jou 'n rooi tapyt uit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Armsvol Menlo-drukkies
Annieka Moolman
Adjunkhoof: Bemarking
Die Hoërskool Menlopark
|
| |
|
| |
Hiiii
Wow the Dvd is amazing and the album
Cant wait to see the coffee book...Lets just say the money was way worth it hehehe :)
Thanks Shaina |
| |
Hallo Rinus
Hi wil net vir jou baie baie dankie se dat jy so great fotograaf was met ons troue, is is terug van 'n wonderlike honeymoon af en nou weer terugkeer na die werklike lewe.
Ek kanie wag vir die foto's nie, dink dit gaag fantasties wees.
Almal se net hoe nice was jy en hulle het so vir jou gelag.
Sal jy asb net vir Louis ook dankie se.
Elzaan & Jan van der Merwe |
| |
Rinus en Crew
Jammer dat ons 2 weke nadat ons die album en DVD ontvang het eers iets laat weet!! Dit is wragtag mooi! Ons kry net komplimente daarvoor, daar is al drie paartjies wat jou nommer gavat het!
Die special moments lyk soos iets uit `n romantic movie of `n baie goeie music video!
Woorde kan nie beskryf hoe BAIE ons daarvan hou nie!
My niggie het ook getrou so jaar terug, hulle is baie status bewus... Sy het vir x x x gebruik, soos ek verstaan het sy al 100de pryse gewen en hul fotopakket het by die R27 000 gedraai...
My maat, laat ek nou vir jou se, sy kan gaan le!!!
Was my rich ass niggie nou impress met ons fotos... Dis regtig onbeskryflik!!!
Julle is `n ongelooflikke team en jul werk staan hoog uit bo ander mense sin!
Weereens wil ons net se DANKIE dat jul ons gelukkigste dag vasgevang het op die mooiste en beste manier moontlik!
|
| |
Hi Rinus!!!
Hoe gaan dit? Vreeslik baie baie dankie vir ons awesome dvd. EK LUV DIT!!!!
Dit was 'n plesier om jou deel van ons troue te he, en jou werk is fantasties!!!
Hori, sal jy asb vir my jou pryse stuur van jou foto-albums, koffie-boek albums, ek wil graag he dat jy vir ons 'n album maak, as ek eventually my foto's kry.
|
| |
Thank you very much Rinus, everything you have done for us so far is absolutely magical!
Thank you! |
| |
Hi Rinus!
Wou net weer BAIE dankie se vir die pragtige foto's van Ethan - almal is gaande daaroor!
Lekker dag!
Werner en Christa (en Ethan!) |
|